Demografie van Denemarke

Hierdie artikel handel oor die bevolkingsyfers met betrekking tot die Deense bevolking, wat bevolkingsdigtheid, volkere, opvoedingspeil, volksgesondheid, ekonomiese status, godsdiensgroepe en ander bevolkingsaspekte insluit.

Die oorgrote meerderheid van die 5 miljoen Dene voer hul oorsprong terug tot by die prehistoriese (Ystertydperk) Germaanse bevolkingsgroepe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search